297. Strelitzia Regs (40 x50cm)
R3,250.00
Hierdie is 'n oorspronklike skildery wat goed werk saam met 298. Hulle pryse is R3250-00 elk. Indien jy beide koop is dit R6000-00 vir die paar. Kontak my by 082 637 0393