305. Saggies sing die woud (76 x 60cm)
R3,590.00
Hierdie stuk is geinspereer deur die subtiele kleurveranderingee en ligflikkering in die bos.Die geritsel van blare en die geluide van die insekte dra by tot die toweragtigheid wat mens in die bos ervaar. Baie verskillende verftegnieke is hier gebruik. Ek het dit geverf terwyl daar baie vrede in my gemoed was.